deur AfriForum | Feb 25, 2019 | Argiewe
AfriForum het op 25 Februarie 2019 sy #AnkerdorpPadskou in Bothalaan, Centurion afgeskop waartydens die organisasie se personeel én gemeenskapslede dié straat skoongemaak het deur vullis op te tel. Nagenoeg 150 sakke vullis is uiteindelik verwyder. Op dié dag het...
deur AfriForum | Feb 25, 2019 | Argiewe
AfriForum het vandag ’n memorandum aan ’n verteenwoordiger van die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming oorhandig, waarin dié burgerregte-organisasie hul besware teen ’n massiewe residensiële grondeis in Centurion uiteensit. AfriForum het ook agt...
deur AfriForum | Feb 25, 2019 | Argiewe
AfriForum skop vandag sy ankerdorppadskou in Pretoria af. Tydens dié loodsweek gaan AfriForum se personeel vullis in strate optel, padtekens verf en gebiede skoonmaak en ontbos, asook ’n diereskuiling besoek om skenkings van die publiek te oorhandig. Die...
deur AfriForum | Feb 25, 2019 | Artikels
AfriForum het vandag ’n memorandum aan ’n verteenwoordiger van die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming oorhandig waarin die burgerregte-organisasie sy besware teen ’n massiewe residensiële grondeis in Centurion uiteensit. Die aksie het gepaard...
deur AfriForum | Feb 25, 2019 | Argiewe
Ongeveer 25 leerders en 10 volwassenes het op Saterdag 23 Februarie 2019 aan AfriForum Jeug se #JyIsKoel-roomyseetkompetisie in Vryburg deelgeneem. Elke deelnemer moes drie houertjies soliede draairoomys van 175 ml elk en ’n ekstra houertjie roomys met malvalekkers...