deur AfriForum | Mar 6, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het in reaksie op vandag se vonnisoplegging van die Coligny-twee aangedui dat dié organisasie regs- en ander bystand aan Pieter Doorewaard en Phillip Schutte van Coligny gaan verleen om appèl teen hul skuldigbevinding aan te...
deur AfriForum | Mar 6, 2019 | Artikels
Suid-Afrikaanse Skoleatletiek (Sasa) het skielik van sy kwotaplan vir skole-atletiekspanne afgesien nadat AfriForum in ’n skrywe aan die liggaam aangedui het dat hy van voorneme is om dié planne in die hof te beveg. Sasa het op 5 en 25 Februarie in omsendskrywes aan...
deur AfriForum | Mar 6, 2019 | Argiewe
AfriForum het die afgelope naweek sy Projek Nehemia – ’n strategie teen geweldsmisdaad, wat verlede jaar in die Oos-Rand van stapel gestuur is – opgeskerp deur opleiding vir lede aan te bied. Tydens dié opleiding het Oos-Rand-buurtwagte en die bevelsgroep van Projek...
deur AfriForum | Mar 6, 2019 | Argiewe
AfriForum het sy #AnkerdorpPadskou in Rustenburg op 2 Maart 2019 afgeskop en saam met plaaslike munisipale werkers die openbare swembad, asook Marais-, Kruger-, Boshoff- en Kerkstraat skoongemaak. Op dieselfde dag was daar ook ’n AfriForum-werwingstalletjie...
deur AfriForum | Mar 6, 2019 | Argiewe
AfriForum se Westonaria-tak het op 26 Februarie ’n Takex-veiligheidstoestel by die Milestone Tehuis vir Bejaardes geïnstalleer. Dié stelsel aktiveer ’n alarm sodra iemand oor die muur klim om op dié wyse onwettige toegang tot die tehuis te kry. ’n Reaksie-eenheid word...