deur AfriForum | Mar 13, 2019 | Argiewe
AfriForum-buurtwagte het op 8 en 9 Maart die Stellaland-streek veilig gehou as deel van die nasionale patrollie wat AfriForum geloods het. Die Biesiesvlei-, Bloemhof-, Christiana‑, Delareyville-, Schweizer-Reneke- en Vryburg-takke het aan die patrollie deelgeneem....
deur AfriForum | Mar 13, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die afgelope naweek sy nasionale massapatrollie gehou waaraan sowat 4 000 AfriForum-lede verbonde aan 132 van dié organisasie se buurt- en plaaswagte deelgeneem het. Tydens die patrollie is soveel as 74 000 km...
deur AfriForum | Mar 13, 2019 | Argiewe
AfriForum, in samewerking met Mongola Trading Enterprises, het op 9 Maart 2019 as deel van AfriForum se #AnkerdorpPadskou slaggate in Rustenburg gevul. AfriForum se Rustenburg-tak het R37 500 (12,5 ton) se teer vir die projek aangekoop. Ten spyte van...
deur AfriForum | Mar 12, 2019 | Argiewe
Verskeie veiligheidsinstellings in Potchefstroom – wat AfriForum se Potchefstroom-buurtwag, die SAPD, GPF’s (gemeenskappolisiëringsforums) en plaaslike sekuriteitsmaatskappye insluit – het op 8 Maart 2019 aan ’n nasionale patrollie deelgeneem. Tydens dié...
deur AfriForum | Mar 12, 2019 | Argiewe
AfriForum se buurtwagte in Alberton, Benoni, Brakpan, Edenvale, Germiston, Kempton Park, Springs en Endicott het in samewerking met die SAPD, die plaaslike GPF, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies op 8 Maart 2019 ’n...