deur AfriForum | Mar 13, 2019 | Artikels
Die historikus, dr. Jackie Grobler, se splinternuwe boek word beskryf as die mees omvangryke bron oor die Eerste Vryheidsoorlog. Die Eerste Vryheidsoorlog, 1880-1881, is vandag by Solidariteit se hoofkantoor in Pretoria bekendgestel en die inhoud spruit uit Grobler se...
deur AfriForum | Mar 13, 2019 | Argiewe
Op 8 Maart 2019 het AfriForum se buurtwagte in Secunda, Standerton, Piet Retief, Delmas, Eloff en Argent in samewerking met sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies verskeie ondernemings in dié dorpe en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) aan...
deur AfriForum | Mar 13, 2019 | Argiewe
Die privaat vervolging deur AfriForum se privaatvervolgingseenheid van ’n bekende sakeman in die finansiële bedryf wat van verkragting aangekla word, is vandag in die Pretoria landdroshof tot 13 Junie 2019 uitgestel. Dít volg nadat die verdagte aangedui het dat hy...
deur AfriForum | Mar 13, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die afgelope naweek 34 gemeenskappe in KwaZulu-Natal gemobiliseer om in samewerking met verskeie rolspelers aan die nasionale patrollie deel te neem. Dié rolspelers sluit die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), die...
deur AfriForum | Mar 13, 2019 | Argiewe
AfriForum Jeug se Kempton Park-tak het op 8 Maart 2019 as deel van die jeugorganisasie se 2019-projekte ’n volhoubare uilhuisprojek van stapel gestuur. Dít volg nadat die jeug die behoefte aan uilhuisies geïdentifiseer het aangesien Kempton Park ’n groot...