Header Artwork

AfriForum se Limpopo-buurtwagte hou massapatrollie

AfriForum se Ellisras-, Nylstroom-, Warmbad-, Tzaneen-, Matlabas- en Marble Hall-buurtwag het op 8 Maart 2019 ’n massapatrollie in hul onderskeie gebiede uitgevoer om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Dié patrollie, wat in samewerking met die SAPD,...

AfriForum-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel

Verskeie lede van AfriForum se Delmas-, Eloff- en Argent-buurtwag het op 8 en 9 Maart 2019 aan AfriForum se nasionale massapatrollie deelgeneem. Die doel van hierdie patrollies is hoofsaaklik om sigbare polisiëring in die gebiede in en om Delmas te verskerp....

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN