deur AfriForum | Mei 20, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-takke in Kroonstad en Steynsrus het beide skenkings aan instansies gemaak om te help met die aankoop en verspreiding van kospakkies in die gemeenskap. Hierdie skenkings sal die instansies verder in staat stel om gesinne wat deur die staat van inperking...
deur AfriForum | Mei 19, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum is bekommerd oor die advertensie van die Gautengse Departement van Onderwys, waarin dié departement poste adverteer vir jong werklose jeug tussen die ouderdom van 18 en 35 jaar om as lede van COVID-19-brigades opgelei te word. Volgens dié advertensie sal die...
deur AfriForum | Mei 19, 2020 | Veldtogte en petisies
AfriForum se Westonaria-tak en gemeenskapslede wil graag die res van die publiek vra om hulle te ondersteun en die petisie te teken om die onbevoegde sekuriteitsmaatskappy by die Venterspos en Glenharvie substasies in Westonaria te verwyder. Die sekuriteitsmaatskappy...
deur AfriForum | Mei 19, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Koekenaap-plaaswag, wat deel vorm van die organisasie se Vredendal-tak, het op 17 Mei 2020 in samewerking met die plaaslike SAPD omstreeks 15:30 ’n verdagte dwelmsmokkelaar vasgetrek en in hegtenis geneem. ’n Verdagte voertuig is omstreeks 14:30 gewaar en...
deur AfriForum | Mei 18, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Suid-Kaap-takke het met hulp van boerevriende aartappels vanaf die Vaalharts-besproeiingskema naby Christiana ontvang. Die vrag van 28 ton aartappels met ’n beraamde waarde van R105 000 is op 15 Mei 2020 in George afgelewer, vanwaar dit versprei is....