deur AfriForum | Mar 19, 2019 | Argiewe
AfriForum se Bethal-tak is weer eens besig om die dorp ’n beter en skoner plek vir inwoners te maak. Die jaarlikse slaggatprojek het weer afgeskop en 240 sakkies teer is reeds gebruik. Taklede het slaggate in Ribbok- en Blesbokstraat herstel. Verder is verskeie aksies...
deur AfriForum | Mar 18, 2019 | Argiewe
Die veiligheidstrukture van AfriForum se Langenhovenpark-tak het onlangs besluit om basiese noodhulpkursusse vir hul patrolleerders en lede van die gemeenskap aan te bied. Hierdie opleiding het op Saterdag 16 Maart by Medovs in Bloemfontein plaasgevind en vorm...
deur AfriForum | Mar 18, 2019 | Argiewe
AfriForum se Kathu-tak het op 8 Maart 2019 ’n aandmark by die Kalahari Country Club (KCC)-terrein gehou, terwyl dié tak ook aan AfriForum se nasionale patrollie deelgeneem het. Vrywilligers het Vrydagaand by die terrein bymekaargekom om aan AfriForum se...
deur AfriForum | Mar 18, 2019 | Argiewe
AfriForum se buurtwagte in die Kalahari-distrik het op 8 Maart 2019 van 18:00 tot 06:00 aan dié burgerregtewaghond se nasionale patrollie deelgeneem. Die Kuruman-, Kathu-, Upington‑, Keimoes- en Springbok-buurtwagte was, in samewerking met 13 ander...
deur AfriForum | Mar 18, 2019 | Argiewe
AfriForum se Worcester-buurtwag het Velddrif en omliggende areas op 8 en 9 Maart 2019 veilig gehou as deel van die nasionale patrollie wat AfriForum geloods het. Dié patrollie is in samewerking met die privaat sekuriteitsmaatskappye AC Security, Capital Security, LTS...