deur AfriForum | Mar 27, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Sanral se besluit om die invordering van agterstallige e-tol-skuld op ys te plaas, verwelkom. AfriForum sê dit is ’n oorwinning vir die burgerlike samelewing as geheel, asook vir die maatskappye en motoriste wat deur AfriForum...
deur AfriForum | Mar 27, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 18 en 19 Maart 2019 die inisiatief geneem en self slaggate in dié dorp opgevul. Die tak het ook tydens hierdie projek ’n petisie teen die munisipaliteit se swak dienslewering geloods. Die tak het tydens hierdie twee dae...
deur AfriForum | Mar 27, 2019 | Argiewe
Die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit beplan om voorgestelde naamsveranderinge met betrekking tot verskeie strate én geboue aan en rondom die Oos-Rand aan te bring. AfriForum se Oos-Rand-takke is gekant teen hierdie voorgenome besluit aangesien hierdie...
deur AfriForum | Mar 27, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Randfontein het op 20 Maart 2019 ’n groot sukses behaal in ’n kommerwekkende rioolsaak wat die laaste twee jaar sloer. Matiam van Vuuren, Randfontein-takvoorsitter, en Jan Lubbe, Randfontein-ondervoorsitter, het ontwikkelings in...
deur AfriForum | Mar 26, 2019 | Argiewe
AfriForum Jeug se Secunda Teks-tak het op Saterdag 16 Maart 2019 die onsigbare padtekens in Evander voor Laerskool Hoëvelder oorgeverf om dit veiliger vir skoolleerders en padgebruikers te maak. Die tak het die oggend by Laerskool Hoëvelder in Evander bymekaar gekom...