deur AfriForum | Apr 10, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan en Matteus het op 5 April 2019 besoek by die Laerskool Fontainebleau in Randburg afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers...
deur AfriForum | Apr 9, 2019 | Artikels
Lede van AfriForum se veiligheidstrukture het Maandagaand blitsvinnig gereageer en bystand gelewer nadat ’n boer, Harm Bonnema (71), vier keer deur drie aanvallers op sy plaas naby Marble Hall geskiet is. Bonnema is Maandag kort ná 19:00 uit na sy bakkie op die...
deur AfriForum | Apr 9, 2019 | Argiewe
Altesaam 25 boere en boerderymaatskappye uit Zimbabwe het pas met die ondersteuning van AfriForum ’n dagvaarding teen die Suid-Afrikaanse regering en die president uitgereik vir skadevergoeding van nagenoeg R2 miljard. Dié boere het skade gely weens die...
deur AfriForum | Apr 9, 2019 | Argiewe
AfriForum het pas kommentaar gelewer op die voorgestelde hersiene taalbeleid van die departement van kuns en kultuur. Die vorige taalbeleid wat op 2 November 2014 in werking getree het, het die onderneming bevat dat dit minstens een keer elke vyf jaar...
deur AfriForum | Apr 8, 2019 | Artikels, Ondersoek-en-traumaeenheid Mediaverklarings
Plaasmoorde, plaasaanvalle en die slagoffers wat ná so ’n tragedie agterbly, is ’n saak wat Bennie Roux (41), ’n professionele atleet van Centurion, baie na aan die hart lê. Roux, ’n boorling van Reitz in die Vrystaat, sê die hartseer van plaasmoorde en –aanvalle het...