deur AfriForum | Apr 15, 2019 | Artikels
Mareli Rall, ’n bemarkingsbeampte by AfriForum, is een van 157 studente wat verlede week ’n kwalifikasie aan Akademia, ’n privaat hoëronderwysinstelling, verwerf het. Tydens die jaarlikse gradeplegtigheid is in totaal 52 grade, 10 gevorderde diplomas, 4 diplomas en 91...
deur AfriForum | Apr 12, 2019 | Artikels
Personeellede van gemeenskapsake by die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag self ingespring en rommel naby die hoofkantoor in Kloofsig, Centurion, opgetel in ’n poging om die omgewing skoner te maak. Aktiwiteite soos hierdie is deel van die #AnkerdorpPadskou...
deur AfriForum | Apr 12, 2019 | Artikels
President Cyril Ramaphosa sê vandeesweek jong, wit Suid-Afrikaners moenie die land verlaat nie omdat hulle vaardighede onder meer nodig is om die land te bou. Hy meen die gevoel wat sommige van hulle het dat hulle nie in hul geboorteland welkom is nie, is onwaar. Die...
deur AfriForum | Apr 11, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 8 April 2019 besoek by die Laerskool Menlopark in Pretoria afgelê. Dié veldtog skep bewustheid oor afknouery in skole. AfriForum wil met sy teenboelieveldtog saam met leerders, onderwysers...
deur AfriForum | Apr 11, 2019 | Argiewe
AfriForum se Vredendal- en Malmesbury-takke het saam op 9 April 2019 ’n werkswinkel oor munisipale eiendomswaardasies in Bellville bygewoon. Dié werkswinkel is deur Frik Mulder, ’n onafhanklike konsultant en kundige in plaaslikeregeringsake, aangebied....