deur AfriForum | Apr 18, 2019 | Argiewe
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag in die Randburgse landdroshof verskyn in die informele geregtelike ondersoek na die dood van kol. Patrick Karegeya, voormalige intelligensiehoof van Rwanda. Die landdros het die saak tydens...
deur AfriForum | Apr 18, 2019 | Argiewe
AfriForum het op 13 en 14 April 2019 Projek Nehemia-opleiding aan lede van die Groter Pretoria-omgewing aangebied. Projek Nehemia is ’n strategie teen geweldsmisdaad. Die Groter Pretoria-buurtwagte en die bevelsgroep van Projek Nehemia het tydens dié...
deur AfriForum | Apr 18, 2019 | Argiewe
Ná drie maande se onderhandelings het 21 lede van die buurt- en plaaswag verbonde aan AfriForum se Hessekwa-tak EFAR-opleiding (Engels: Emergency First Aid Responder) ontvang. Dié opleiding, wat daarop gemik is om vrywilligers en gemeenskapslede wat eerste by...
deur AfriForum | Apr 17, 2019 | Argiewe
AfriForum se Bultfontein-buurtwag het op Sondag 14 April 2019 gehelp om twee verdagtes te arresteer. Dié verdagtes is in verband met huisbrake in hegtenis geneem. ’n Lid van die gemeenskap het die buurtwag op die noodgroep in kennis gestel dat ’n huis se...
deur AfriForum | Apr 17, 2019 | Artikels
Dit is lankal geen geheim dat Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, sy mes vir Afrikaanse skole en dié onderwysgemeenskap in het nie. Die gewraakte regulasies wat hy onlangs vir toelating goedgekeur het, versterk net die persepsie en plaas enorme druk op ouers...