deur AfriForum | Apr 25, 2019 | Artikels
Deur Alana Bailey Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) se jaarlikse kompetisie vir Afrikaanse skryf- en digwerk is tans weer in volle swang. Vanjaar is R18 000-prysgeld op die spel. Dit sluit kontant en die geleentheid vir deelname aan ’n slypskool, aangebied...
deur AfriForum | Apr 25, 2019 | Artikels
Prof. Anne-Marie Beukes is geen onbekende of onbeminde in taal- en akademiese kringe nie. Daarom dat haar aanstelling vanaf 1 Junie as die nuwe hoof van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wyd verwelkom word. Beukes neem die leisels by die historikus...
deur AfriForum | Apr 25, 2019 | Argiewe
AfriForum se Phalaborwa-tak het op 18 April 2019 20 stoptekens aan die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit se paaie-afdeling oorhandig met die doel om padveiligheid in die dorp op te skerp. Dié stoptekens gaan regoor die dorp opgerig word waar stoptekens...
deur AfriForum | Apr 25, 2019 | Argiewe
Die jeugvleuel van AfriForum se Helderbergkom-tak het op 23 April 2019 die kinders van Ons Plek-sentrum in die Strand besoek. Maresa Visser, voorsitter van die jeugvleuel van AfriForum se Helderbergkom-tak, het besluit om uit te reik na die behoeftige...
deur AfriForum | Apr 24, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Alberton het op 20 April 2019 bystand aan die gemeenskap gebied terwyl swaar reën en hael in die omgewing neergesak het. Die buurtwag het gemeenskapslede wie se huise se dakke moontlik inmekaar kon stort weens die gewig van die hael...