deur AfriForum | Apr 30, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Oos-Moot het die afgelope naweek by die spruit op die hoek van 30ste en Cunninghamlaan bymekaargekom om ’n reuseontbossingsaksie van stapel te stuur. Die gemeenskap het ’n behoefte uitgespreek om dié gebied te beveilig, waarna die...
deur AfriForum | Apr 30, 2019 | Veldtogte en petisies
Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan die Nelson Mandela-stigting se hofaansoek – dat die ou Suid-Afrikaanse vlag verban en as haatspraak verklaar word – in die Suid-Gautengse hoë hof teenstaan. Dit volg ná die Nelson Mandela-stigting AfriForum as ’n respondent...
deur AfriForum | Apr 30, 2019 | Argiewe
AfriForum se Groter Pretoria-takke het as deel van AfriForum se nasionale GOP-projek die afgelope maand kommentaar ingedien op die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit se geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP). Kommentaar op die GOP is van kardinale belang sodat...
deur AfriForum | Apr 29, 2019 | Artikels
Die ou landsvlag is “rassisties, ’n simbool van rassehaat en mense wat dit in die openbaar vertoon, verlang terug na apartheid en die dominansie van wit mense oor swart mense”. Dít is van die betoë wat regter Phineas Mojapelo vandag in die hooggeregshof in...
deur AfriForum | Apr 29, 2019 | Artikels
Bejani Chauke, raadgewer van pres. Cyril Ramaphosa, en kapt. Tebogo Mokolobate, het vandag hul opwagting by die Potchefstroomse landdroshof gemaak in AfriForum en die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) se privaat vervolging-saak teen Thandi Modise, voorsitter...