deur AfriForum | Mei 2, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 2 Mei 2019 sy #SkoonWater-projek vir 2019 by die Rosemoor-ouetehuis in George – as deel van die #AnkerdorpPadskou – van stapel gestuur. Takke landwyd is ook gemobiliseer om die drinkwater- en...
deur AfriForum | Mei 2, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Schweizer-Reneke het kos en klere ingesamel en komberse aangekoop om die komende winter vir ’n paar behoeftige gesinne in hul dorp ’n bietjie makliker te maak. Die tak het die volgende items ingesamel en aan die plaaslike NG Welsyn-tak oorhandig:...
deur AfriForum | Mei 2, 2019 | Argiewe
AfriForum se Standerton-tak het op Dinsdag 30 April 2019 ’n waterlek, waar skoon drinkwater in die stormwaterpype afgeloop het, in die Kosmospark-uitbreiding herstel. Die tak het die waterlek geïdentifiseer ná die gemeenskap van Kosmospark gekla het dat...
deur AfriForum | Apr 30, 2019 | Artikels
Die regspan van die Nelson Mandela-stigting (NMS) het vandag in die gelykheidshof in Johannesburg in antwoord op regsargumente van AfriForum en die FAK gesê adjunk-regterpresident Phineas Mojapelo moet beslis of die vertoon van die ou vlag meer as net aanstootlik is...
deur AfriForum | Apr 30, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 25 April 2019 by die Laerskool Roodekrans in Roodepoort besoek afgelê. Dié veldtog dien ter bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en ouers...