deur AfriForum | Mei 6, 2019 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum en die Solidariteit Beweging se Skoleondersteuningsentrum (SOS) het kragte saamgespan om vandag ’n dringende prokureursbrief aan die Gautengse departement van onderwys te stuur rakende gebreke van die aanlynskoleregistrasieplatform....
deur AfriForum | Mei 6, 2019 | Argiewe
AfriForum se Laeveld-takke het die afgelope tyd hard gewerk om ’n verskil in hul onderskeie gemeenskappe te maak. In Witrivier het sowel die tak as die buurtwag ’n struktuur soortgelyk aan ’n hok by die plaaslike polisiestasie help bou. Polisievangwaens hou dus...
deur AfriForum | Mei 6, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Bethal het weer eens bewys dat hulle nie swak dienslewering sal aanvaar nie. Gedurende April 2019 is verskeie projekte van stapel gestuur om die dorp op te hef. Dié projekte is almal met behulp van die gemeenskap aangepak met die doel om...
deur AfriForum | Mei 6, 2019 | Argiewe
AfriForum se Bethlehem-tak en -gemeenskap het op 27 April 2019 geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP)-opleiding ontvang. Die opleiding is deur dié tak versoek en verskeie gemeenskapslede het dit ook bygewoon. Die opleiding het onder meer die werkinge van...
deur AfriForum | Mei 3, 2019 | Artikels
Eerskomende Woensdag (8 Mei) is nie net belangrik omdat Suid-Afrikaners in hul miljoene na die stembus sal stroom om hul kruisie in die nasionale verkiesing vir 2019 te trek nie. Dit is ook ’n belangrike dag vir die 6,8 miljoen Afrikaanssprekendes in die land. Die...