deur AfriForum | Mei 27, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n prokureursbrief laat beteken op die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, waarin die Minister in kennis gestel word dat die organisasie verdere regstappe sal doen indien...
deur AfriForum | Mei 27, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bloemhof se wintersopprojek is op 26 Mei 2020 van stapel gestuur. Altesaam 50 etes is reeds aan behoeftiges uitgedeel. Elke gesin het ook ’n kombers ontvang. Die tak se bestuurslede het elke persoon se temperatuur geneem voor hulle geëet het. Jan...
deur AfriForum | Mei 26, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Navorsing Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n skrywe aan dr. Zweli Mkhize, Minister van Gesondheid, gerig om aan te dring op die bekendmaking van COVID-19-inligting, onder meer die protokol wat gevolg word om ’n sterfte as ’n COVID-19-sterfgeval te rapporteer....
deur AfriForum | Mei 26, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Orkney is sedert die inperking onverpoosd besig om kospakkies saam te stel en uit te deel, veral aan gesinne wat hul werk weens COVID-19 kwyt is. Ongeveer 58 gesinne word reeds só ondersteun. Slegs die grootste nood word nou verlig omdat daar...
deur AfriForum | Mei 25, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het R40 000 aan ’n plaaslike verspreidingsgroep geskenk vir die aankoop en verspreiding van nagenoeg 135 kospakkies. Die voedselpakkies bestaan uit noodsaaklike items soos mieliemeel, blikkieskos, tee, suiker, kookolie en toiletpapier....