deur AfriForum | Mei 14, 2019 | Argiewe
AfriForum se Roodepoort-buurtwag het op Saterdag 11 Mei 2019 hul noodhulpsertifikate (vlak 1 tot 3) ontvang. Tien lede van AfriForum se Roodepoort-buurtwag en Roodepoort Charlie-buurtwag het die afgelope ses naweke noodhulpopleiding tot en met...
deur AfriForum | Mei 14, 2019 | Artikels
Duduzane Zuma, seun van oudpres. Jacob Zuma, se hofsaak hervat môreoggend in die Randburgse landdroshof. Adv. Mike Hellens (SC) en die res van Zuma Jr. se regspan, gaan geleentheid kry om sy kant van die saak te stel in die saak van strafbare manslag en roekelose en...
deur AfriForum | Mei 13, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Alberton, in samewerking met die Jeppe SAPD, F&D Tactical en Afrisist Tracking het op 9 Mei 2019 ’n gesteelde bromponie teruggevind. Die buurtwag het inligting ontvang dat ’n groen Honda 125cc-bromponie buite ’n onderneming in...
deur AfriForum | Mei 13, 2019 | Argiewe
AfriForum se Bultfontein-buurtwag het op Sondag 12 Mei 2019 gehelp om ’n gesteelde voertuig op te spoor en aan die eienaar terug te besorg. ’n Persoon, wat een van die Tswelopele plaaslike munisipaliteit se voertuie bestuur het, is Sondagoggend...
deur AfriForum | Mei 11, 2019 | Argiewe
AfriForum en verskeie ander bewaringsinstellings, insluitend die Bloemfonteinse Kultuurvereniging, die Vereniging vir Christelike Hoër Onderwys in Bloemfontein en die Gereformeerde Geloofsbond (wat gemeentes regoor Suid-Afrika insluit en waarby 32 gemeentes...