deur AfriForum | Mei 20, 2019 | Argiewe
AfriForum se nasionale patrollie het die afgelope naweek duisende mense teen misdaad in Suid-Afrika gemobiliseer. Sowat 135 AfriForum-buurt- en plaaswagte, meer as 125 polisiestasies, talle gemeenskapspolisiëringsforums, sekuriteitsmaatskappye en ander rolspelers het...
deur AfriForum | Mei 19, 2019 | Argiewe
Gedurende April en Mei 2019 is verskeie gevalle van neut- en vrugtediefstal in die Witrivier-omgewing aangemeld. Lede van AfriForum se buurtwag in Witrivier het gevolglik verhoogde patrollies in die geaffekteerde gebiede ontplooi. Tydens een van dié patrollies het die...
deur AfriForum | Mei 17, 2019 | Argiewe
AfriForum het vandag talle protesbriewe van inwoners van die Wes-Kaap teen die president se versoek – dat munisipaliteite van dié provinsie 2 000 mense na die presidensiële inhuldiging in Pretoria op 25 Mei 2019 moet aanry – by die provinsiale...
deur AfriForum | Mei 17, 2019 | Argiewe
AfriForum het op 10 en 11 Mei sy Projek Nehemia – ’n strategie teen geweldsmisdaad, wat verlede jaar in Limpopo van stapel gestuur is – opgeskerp deur opleiding vir lede aan te bied. Altesaam agt AfriForum-buurtwagte van Limpopo het die opleiding, wat net buite...
deur AfriForum | Mei 17, 2019 | Argiewe
AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid het vroeër dié week die plaas Kapteinsdrif buite Bonnievale besoek waar die boer Tool Wessels op 14 Mei 2019 vermoor en sy vrou Lizel gemartel is. Die eenheid het emosionele bystand en ondersteuning aan die nagenoeg...