deur AfriForum | Jun 24, 2020 | Veldtogte en petisies
Klagtekanaal vir wangedrag van metropolisie AfriForum staan tans twee slagoffers van beweerde magsmisbruike deur die Tshwane-metropolisiedepartement (TMPD) by. Kymie du Toit en prof. André Thomashausen het onlangs deurgeloop onder beweerde wangedrag van sekere...
deur AfriForum | Jun 17, 2020 | Veldtogte en petisies
Sowel AfriForum se Oudtshoorn-tak as dié dorp se inwoners sê “Nee” vir die beoogde ontwikkeling van die gebiede gemerk 9, 4, 12A, 12B, 10, 11A, 11B, 11D, 15 en 22 soos in geel aangedui op bl. 32 van die Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) soos gepubliseer op die...
deur AfriForum | Jun 3, 2020 | Veldtogte en petisies
AfriForum het in ’n brief aan Fikile Mbalula, die Minister van Vervoer, geëis dat die aanlyn besprekingstelsel oopgestel word sodat die publiek kan aansoek doen vir die uitneem en hernuwing van bestuurslisensies. “Die feit dat die stelsel steeds opgeskort is, beteken...
deur AfriForum | Jun 2, 2020 | Veldtogte en petisies
Petisie teen Eskom wat beplan om elektrisiteitstoevoer na Brits te onderbreek AfriForum se Brits-tak en gemeenskapslede wil graag die publiek betrek en hulle vir hul ondersteuning vra om hierdie petisie te onderteken wat ten doel het om die beplande onderbreking van...
deur AfriForum | Mei 28, 2020 | Veldtogte en petisies
Die ANC se verbod op tabakprodukte is irrasioneel. Die ondeursigtigheid van die regering in dié opsig is ’n bedreiging vir mense se burgerregte. AfriForum veg daarom vir gemeenskappe se vryheid sodat hulle nie aan verregaande voorskrifte soos hierdie onderwerp word...