deur AfriForum | Mei 29, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan en Matteus het op 27 Mei 2019 by die Laerskole Vorentoe, Blanco en George-Suid besoek afgelê tydens die #AnkerdorpPadskou in George. Die veldtog is ook heel gepas tydens Nasionale...
deur AfriForum | Mei 29, 2019 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum beskou Panyaza Lesufi se skuif uit die onderwysportefeulje as ’n aanwins vir onderwys in Gauteng. David Makhura, premier van Gauteng, het aangekondig dat Lesufi voortaan as LUR vir finansies en e-regering in Gauteng sal optree. Lesufi...
deur AfriForum | Mei 29, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n beroep op Eskom gedoen dat dié kragreus se nuwe hoof- uitvoerende beampte nie ’n politieke aanstelling moet wees en nie aan politieke inmenging onderhewig moet wees nie. Dit volg nadat Phakamani Hadebe onlangs by die...
deur AfriForum | Mei 29, 2019 | Veldtogte en petisies
AfriForum het met behulp van takstrukture en vrywilligers die laaste twee maande vullisterreine oor Suid-Afrika heen onder die mikroskoop geplaas. Baie dankie aan al die betrokke persone. Julle skep hoop en verseker dat ons vry, veilig en voorspoedig kan voortbestaan....
deur AfriForum | Mei 29, 2019 | Artikels
Deur Ian Cameron Verlede week is ’n 17-jarige tiener naby Fochville verkrag en ernstig beseer. ’n Man is met ’n strykyster gebrand, en die week voor dit is Liezel Wessels met kookwater gebrand en met ’n mes gesteek kort voordat haar man, Tool Wessels, vermoor is....