deur AfriForum | Jun 3, 2019 | Artikels
Die burgerregte-organisasie se Mosselbaai-tak is op 20 Maart 2012 met 20 lede gestig en sedertdien het dit gegroei na meer as 390 lede wat aktief betrokke is in Mosselbaai munisipale gebied. Sedert die ontstaan van die tak is verskeie projekte aangepak en groot...
deur AfriForum | Jun 2, 2019 | Argiewe
AfriForum het die EFF en Julius Malema op terme geplaas om voor eerskomende Vrydag ’n verdere bedrag van R109 098,30 vir ’n uitstaande kostebevel aan dié organisasie te betaal. Indien die geld nie teen dan betaal is nie, sal AfriForum weer ’n proses begin om op...
deur AfriForum | Jun 1, 2019 | Artikels
AfriForum het gewoeker in George tydens die organisasie se #AnkerdorpPadskou. Die plaaslike tak het onder meer water getoets, verskeie skoonmaakaksies aangepak en ’n vullisterreinoudit gedoen. AfriVriendelik en AfriForum Onderwys het ook onderskeidelik ’n sakeontbyt...
deur AfriForum | Mei 31, 2019 | Artikels
Die Springbok rugbylegende en entrepreneur, Kobus Wiese, het onlangs as gasspreker by AfriVriendelik se sakeontbyt by Durbanville Hills in die Wes-Kaap opgetree. Wiese het gesels oor sy glansryke rugbyloopbaan en die klippe wat hy moes kou om uiteindelik ook ‘n...
deur AfriForum | Mei 31, 2019 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum is teleurgesteld in David Makhura, premier van Gauteng, se besluit om Panyaza Lesufi vir ’n tweede termyn as LUR vir onderwys in Gauteng te herroep nadat Lesufi aanvanklik as LUR vir finansies en e-regering in Gauteng sou optree....