deur AfriForum | Jun 6, 2019 | Argiewe
Ná volgehoue druk deur die burgerregte-organisasie AfriForum het die Tshwane-metro besluit om weg te doen met sy bestaande stadreinigingsheffing. AfriForum het uit die staanspoor die wettigheid van hierdie heffing bevraagteken en die minister van finansies versoek om...
deur AfriForum | Jun 5, 2019 | Argiewe
AfriForum se Bellville-buurtwag, wat deel vorm van dié burgerregte-organisasie se Kaapstad-Noord-tak, het op 2 Junie 2019 vanaf 02:00 tot 07:00 patrollie gehou nadat verskeie voertuiginbrake in die voorafgaande week in Bellville aangemeld is. Tydens die...
deur AfriForum | Jun 5, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Stellenbosch-tak het op 3 Junie 2019 ’n nuwe bestuur verkies. Die nuutverkose takbestuur bestaan uit Karin Hanekom (voorsitter), Gabriele Snyman (ondervoorsitter), Antoinette Tigar (sekretaris), Douglas Scholtz...
deur AfriForum | Jun 5, 2019 | Artikels
Die burgerregte-waghond AfriForum het vandag aangekondig dat die organisasie namens 13 Gautengse netbalspelers gaan optree weens uitsluiting uit provinsiale spanne op grond van hul ras. Die organisasie het op ’n mediakonferensie in Centurion onthul dat hul die...
deur AfriForum | Jun 5, 2019 | Argiewe
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag in Pretoria bekend gemaak dat dié organisasie die keurders vir die Gautengse o.12- tot o.18-skolespanne se puntestate bekom het. Dié puntestate bewys dat 56 wit meisies, wat volgens die keurders se beoordeling op meriete...