deur AfriForum | Jun 11, 2019 | Argiewe
AfriForum se Springs-buurtwag het op 7 Junie 2019 in samewerking met AfriForum se lugsteundiens en die polisie ’n klopjag in en om Springs uitgevoer. Altesaam 12 onwettige myners is tydens die klopjag in hegtenis geneem en daar is ook op gereedskap beslag...
deur AfriForum | Jun 11, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 6 Junie 2019 sowel ’n tak as ’n buurtwag in Boksburg gestig. Dít volg nadat verskeie gemeenskapslede die behoefte aan ’n AfriForum-tak en -buurtwag uitgespreek het om die voortslepende munisipale probleme en die...
deur AfriForum | Jun 10, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan en Matteus het op 28 Mei 2019 by Bergsig Primêr, Colridge Primêr, De Villiers Primêr, Saturnus Primêr en Sacred Heart Primêr in Oudtshoorn besoek afgelê tydens die #AnkerdorpPadskou wat in George...
deur AfriForum | Jun 10, 2019 | Artikels
Vullisterreine en soliede munisipale vullis is ’n moontlike goudmyn vir energie. Só meen Pieter van Niekerk, direkteur van Biolec Afrika, ’n afval-tot-energie maatskappy wat hitte en elektriese energie uit industriële en munisipale afval genereer. Hierdie tipe...
deur AfriForum | Jun 9, 2019 | Argiewe
Julius Malema en die EFF het pas ’n verdere bedrag van R109 098,30 aan AfriForum betaal om beslaglegging op hul bates te verhoed. Malema en die EFF se betaling volg ’n week nadat AfriForum se regspan hulle daarvoor op terme geplaas het. Dit beteken dat Malema en...