Header Artwork

AfriForum bied veiligheidsopleiding in Riversdal aan

AfriForum se Goukou-plaaswag en Riversdal-buurtwag, wat deel vorm van dié burgerregteorganisasie se Hessekwa-takstruktuur, het op 13 Junie 2019 opleiding in radiospraakprosedures, grondgrype en regsaspekte van toepassing op patrollies ontvang. David Olivier,...

AfriForum bedank bloedskenkers op Wêreldbloedskenkersdag

AfriForum bedank op Internasionale Bloedskenkersdag almal wat bloed skenk en op dié wyse tallose lewens help red. AfriForum bedank ook die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) vir die diens wat hulle lewer. Die publiek word jaarliks op 14 Junie wêreldwyd oor...

Sowat 900 woon Skole Ondersteuningsentrum-kongres by

’n Totaal van sowat 900 onderwysers en hoofde het vanjaar die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se Onderwyskongres bygewoon. Die SOS het ’n groot verskeidenheid kundiges gekry om kongresgangers in die Wes-Kaap, Vrystaat en Gauteng oor uiteenlopende...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN