deur AfriForum | Jul 24, 2020 | Veldtogte en petisies
Die brand van bande en onwettige storting van bourommel vind gereeld by die Montague Kneen Park in Valhalla plaas. Dit het gevolglik ’n erge stank tot gevolg wat gesondheidsrisiko’s vir inwoners van die gebied inhou. Help AfriForum om bogenoemde aktiwiteite stop te...
deur AfriForum | Jul 21, 2020 | Veldtogte en petisies
Hou jy van ’n seevakansie of gee jy om vir ons kusgebied se natuurskoon? Jou gunstelingvakansieplek kan dalk een van die dae anders lyk as Total sy sin kry. SLR Consulting doen namens die Total Brulpadda-projek aansoek om elf gate aan die kus tussen Cape St. Francis...
deur AfriForum | Jul 9, 2020 | Veldtogte en petisies
Die Stellenbosch Munisipaliteit beplan om ’n gedeelte van die Papegaaiberg Natuurreservaat aan onwettige besetters van dié grond af te staan. Só faal die Munisipaliteit in sy verantwoordelikheid as bewaarder van dié natuurreservaat. Ons vra jou ondersteuning om die...