deur AfriForum | Jun 24, 2019 | Argiewe
AfriForum se Roodepoort-tak het op 21 Junie 2019 sy maandelikse massamisdaadvoorkomingspatrollie gehou. Dié patrollie is gehou in samewerking met die volgende rolspelers: ER24, die gemeenskapspolisiëringsforums in Honeydew, Sophiatown, Albertville, Fairlands...
deur AfriForum | Jun 24, 2019 | Argiewe
AfriForum se Oos-Moot-buurtwag het op 22 Junie 2019 ’n sigbaarheidsaksie uitgevoer nadat vyf hawelose mense die afgelope twee weke in die Magnoliadal-omgewing vermoor is. Die buurtwaglede het tydens die aksie te voet en per voertuig gepatrolleer om...
deur AfriForum | Jun 21, 2019 | Artikels
Pres. Cyril Ramaphosa het in sy staatsrede gisteraand ’n Suid-Afrika vir die volgende dekade in die vooruitsig gestel wat klaarblyklik niks anders as ’n hersenskim is nie. Baie beloftes is gemaak wat gegewe die huidige krisisse rondom die ekonomie, werkloosheid, swak...
deur AfriForum | Jun 21, 2019 | Argiewe
Thandi Modise, voormalige voorsitter van die nasionale raad van provinsies en tans speaker vir die nasionale raad, sou vandag vir die eerste keer in die Potchefstroomse streekshof verskyn op aanklagtes van dieremishandeling. Haar regspan het egter aangevoer dat sy...
deur AfriForum | Jun 21, 2019 | Veldtogte en petisies
SUKSES: Jou kragtarief is onwettig verhoog! AfriForum vat Tshwane-metro hof toe. Hoewel AfriForum die Tshwane-metro se beoogde implementering van ’n elektrisiteitstariefverhoging gestuit het, gaan die metro steeds voort met dié verhoging sonder Nersa se...