deur AfriForum | Jun 25, 2019 | Artikels, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Opposisiepartye het pres. Cyril Ramaphosa vandag in die parlement in die debat oor sy staatsrede op verskeie aspekte van sy staatrede, soos die reddingsboei vir Eskom, gekap. Ramaphosa het verlede week tydens sy staatsrede aangekondig dat Eskom ’n reddingsboei van...
deur AfriForum | Jun 25, 2019 | Artikels
Danksy volgehoue druk deur die burgerregte-waghond AfriForum kan Kameeldrift-polisiereserviste binnekort weer optimaal benut word om misdaad in hul omgewing te help bekamp. Dít volg nadat die organisasie vandeesweek in kennis gestel is dat die Suid-Afrikaanse...
deur AfriForum | Jun 25, 2019 | Argiewe
AfriForum is op 24 Junie 2019 in kennis gestel dat die SAPD die reserviste verbonde aan die Kameeldrift-polisiestasie opgeroep het om hul jaarlikse skietopleiding te voltooi sodat hulle weer ten volle benut word en hul status as polisiereserviste behou. Dít...
deur AfriForum | Jun 25, 2019 | Argiewe
AfriForum se Meyerspark-tak het op Saterdag 22 Junie 2019 meer as 800 kg honde- en katkos by die Wollies- en Paws Love-diereskuiling afgelaai. Dié tak het ook komberse, matjies en kosbakke geskenk, wat hulle ingesamel het om die twee organisasies...