deur AfriForum | Jul 5, 2019 | Artikels
Inwoners van Pretoria en die groter metro sal moet saamstaan teen die onwettige tariefverhogings wat die Tshwane-metroraad vandeesweek sonder die goedkeuring van Nersa ingestel het. Om dié onwettige optrede om te draai, het AfriForum gister hofstukke op die metroraad...
deur AfriForum | Jul 5, 2019 | Argiewe
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op Donderdag 4 Julie hofstukke op die Tshwane-metro en Nersa beteken nadat dié munisipaliteit onwettige elektrisiteitverhogings het sonder Nersa se goedkeuring geïmplementeer. Volgens Jaco Grobbelaar, AfriForum se...
deur AfriForum | Jul 5, 2019 | Internasionale skakeling Mediaverklarings, Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum neem met waardering kennis van die mosie wat pas deur die Nederlandse parlement aanvaar is. Dié mosie versoek dat die Nederlandse regering standpunt teen die Suid-Afrikaanse regering se voorgenome proses van onteiening sonder...
deur AfriForum | Jul 4, 2019 | Artikels, Omgewingsake Mediaverklarings
AfriForum is reeds jare lank saam met die Treasure the Karoo Action Group (TKAG) besig met litigasie om die inwerkingstelling van hidrobreking vir gasontginning in die Karoo te verhoed. Vandag is ’n oorwinning in die appèlhof in Bloemfontein behaal waar die...
deur AfriForum | Jul 4, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum en die Treasure the Karoo Action Group (TKAG) se appèlaansoek teen die ministers van minerale hulpbronne en omgewingsake vir die tersydestelling van die regulasies oor petroleumeksplorasie en produksie – soos afgekondig in 2015 en...