deur AfriForum | Jul 8, 2019 | Artikels
Dit blyk of die volgehoue druk en bewusmaking deur organisasies soos AfriForum met betrekking tot plaasaanvalle en –moorde ten einde laas vrugte begin afwerp. Owerhede begin ook stelselmatig tot die besef kom dat dié aanvalle en moorde nie as gewone misdaad bestempel...
deur AfriForum | Jul 8, 2019 | Argiewe
Die burgerregteorganisasie AfriForum verwelkom Job Mokgoro, premier van Noordwes, en David Makhura, premier van Gauteng, se erkenning van plaasaanvalle en ‑moorde as prioriteitsmisdade. Makhura het tydens sy provinsiale openingsrede erkenning gegee aan die erns van...
deur AfriForum | Jul 8, 2019 | Argiewe
Danksy die paraatheid van AfriForum se Phalaborwa-buurtwag is ’n verdagte tydens ’n roetinepatrollie gearresteer. Dít volg nadat die buurtwag onraad vermoed het toe hulle beweging by ’n verlate huis opgemerk het. Die buurtwag het in samewerking met die SAPD by...
deur AfriForum | Jul 8, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n klag van haatspraak teen Zindzi Mandela, die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Denemarke, by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) gelê. Dít volg in reaksie op ’n reeks uiters verdelende en rassistiese...
deur AfriForum | Jul 5, 2019 | Argiewe
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 28 Junie 2019 ’n loodskomitee in Fochville op die been gebring met die doel om ’n buurtwag in die gemeenskap te stig. Dié buurtwag is amptelik op 4 Julie 2019 gestig. Die Fochville-gemeenskap het die...