Header Artwork
Hof bevind Duduzane Zuma onskuldig op twee aanklagte

Hof bevind Duduzane Zuma onskuldig op twee aanklagte

Duduzane Zuma (38), seun van oudpres. Jacob Zuma, is vandag in die Randburgse landdroshof vrygespreek op aanklagte van strafbare manslag en roekelose en nalatige bestuur. Landdros Tebogo Thupaatlase het in sy uitspraak gesê die staat kon nie bo redelike twyfel bewys...

AfriForum stig tak in Brits

AfriForum het op 10 Julie 2019 ’n gemeenskapsveiligheid- en takstigtingsvergadering in Brits gehou. Die gemeenskap het die burgerregteorganisasie genader om ’n tak te stig nadat ’n groot behoefte ontstaan het rakende veiligheid in die omgewing. Nagenoeg 100...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN