deur AfriForum | Jul 15, 2019 | Argiewe
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag gesê die regering se bykomende R30 miljard per jaar vir Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) is ’n onberekende bedrag wat buitendien heeltemal te min sal wees om só ’n stelsel te bedryf. Die Sondagblad Rapport het...
deur AfriForum | Jul 15, 2019 | Buurtwag Mediaverklarings, Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 13 Julie 2019 opleiding in verskillende veiligheidsmodules vir verskeie Mpumalanga-buurtwagte aangebied. Buurtwagte van Piet Retief, Witrivier, Middelburg, Nelspruit, Lydenburg, Machadodorp, Delmas, Argent,...
deur AfriForum | Jul 15, 2019 | Artikels
Die Tshwane-metro sal nie Woensdag voortgaan met die implimentering van die onwettige verhoogde kragtarief vir die 2019/2020-termyn nie. Dit kom ná volgehoue druk en ’n hofsaak wat die burgerregtewaghond AfriForum teen die munisipaliteit aanhangig gemaak het om die...
deur AfriForum | Jul 12, 2019 | Argiewe
Die Tshwane-metro het Vrydag 12 Julie 2019 aangekondig dat dit van 17 Julie nie met die implimentering van die onwettige verhoogde tarief vir die 2019/2020-termyn sal voortgaan nie. Dit volg ná volgehoue druk en ’n hofsaak wat AfriForum teen die munisipaliteit...
deur AfriForum | Jul 12, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die weermag se ontplooiing in die Wes-Kaap se bendegeteisterde gebiede. Dié aankondiging volg nadat 13 mense binne 24 uur in Philippi vermoor is. Volgens die Wes-Kaapse provinsiale regering is 1 875 moorde...