Header Artwork
Sewe belangrike feite oor migrasie

Sewe belangrike feite oor migrasie

Migrasie bly ’n warm tema.  In die buiteland bepaal migrasiebeleide selfs toenemend verkiesingsuitslae en moet politieke partye baie duidelik in hulle manifeste uitspel hoe hulle oor immigrasie na hulle onderskeie lande voel. In Suid-Afrika emigreer heelwat mense tans...

#VirWieMoetEkStem

Is jy more op pad stemlokale toe, maar nog steeds onseker vir wie om te stem? Kyk gerus die volgende video en doen die volgende stembepaler om ‘n ingeligte besluit te maak: https://solidariteit.co.za/stem-bepaler/ Die Solidariteit Beweging verteenwoordig egter...

AfriForum woeker in George tydens #AnkerdorpPadskou

AfriForum het gewoeker in George tydens die organisasie se #AnkerdorpPadskou. Die plaaslike tak het onder meer water getoets, verskeie skoonmaakaksies aangepak en ’n vullisterreinoudit gedoen. AfriVriendelik en AfriForum Onderwys het ook onderskeidelik ’n sakeontbyt...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN