deur AfriForum | Aug 12, 2020 | Veldtogte en petisies
AfriForum wil appèl indien teen die feit dat Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit erwe uitlê sonder dat ’n volledige proses gevolg word. Daar is geen munisipale dienste of infrastruktuur om hierdie ontwikkeling te ondersteun nie. Die ontwikkeling sal ook ’n daling...
deur AfriForum | Aug 12, 2020 | Veldtogte en petisies
AfriForum se Vryburg-tak roep die munisipaliteit tot verantwoording oor swak dienslewering: Die dorp se strate is vol slaggate. Straatligte werk nie. Die riool- en elektrisiteitinfrastruktuur is tot niet. Die vullisterrein is ontoeganklik en voldoen nie aan standaarde...