Aksies en petisies
AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Operasie opdateer
Is jy reeds lid van AfriForum? Dateer jou inligting HIER...
#Droogtehulp
AfriForum stuur ‘n veldtog van stapel waarmee...
Jou eenstoponderwysinligtingsblad
Hierdie blad wil jou as ouer of onderwyser...
AfriForum stel sy teenkorrupsie-eenheid bekend
AfriForum het tydens ’n mediakonferensie in...
AfriForum leierskapskamp
AfriForum bied vanjaar weereens ʼn...
#Gordhan afdanking ‘n skande.
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het in...
Afriforum se Verkiesingwaarnemingsmissie
Afriforum 2016 Munisipale Verkiesing Opname Welkom by...
Petisie teen uraanmyn in die karoo
’n Australiese maatskappy wat deur Rusland befonds is, het sowat 750 000 hektaar grond in die...
Dit is wat ek gedoen het om ‘n verskil te maak
Ek het my vriend se nommer gestuur om deel te word van AfriForum, my burgerregte waghond. Stuur...