Aksies en petisies
AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
#VirSkole
Voorgestelde veranderde regulasies...
Biogasaanleg in Pretoria
Die Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad...
#JouGeldJouGesondheid
Wat is Nasionale...
#VrotVaal
AfriForum merk dat die stand van die...
Sasolburg is keelvol!
Inwoners van Sasolburg is keelvol...
Raad-en-daad vir boelies
Boeliepolisie: Behandel ander...
Unisa-taalhofsaak
Die tydperk 2016/2017 is gekenmerk deur ʼn...
Beurtkrag
Jy betaal, maar Eskom weerhou jou...
Noodfonds Wes-Kaapse waterkrisis
Die Stad Kaapstad voorspel dat...