Aksies en petisies
AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Nasionalisering van sport
In Desember 2019 het die Suid-Afrikaanse regering wetgewing voorgestel wat alle sport in...
#JouPuk?
Met die nuwe rassebeleid van die NWU word hardwerkende studente uit verskeie minderheidsgroepe...
Fase 6-beurtkrag: AfriForum en die publiek het genoeg gehad van Eskom-probleme
AfriForum gee die publiek ’n direkte platform waar hulle hul onvergenoegdheid met Eskom se stand...
#StopMalema
Help AfriForum om toe te sien dat geregtigheid geskied: AfriForum beskou die aangeleentheid rondom...
Vuurwapen-amnestie: Sal jy die polisie vertrou met jou vuurwapen?
Is jy ’n vuurwapeneienaar? Verskaf jou besonderhede hier en AfriForum sal jou deurlopend op...
Raad vir Eiendomsagente se voorgestelde resolusie is blatante rassisme
AfriForum het ’n skrywe aan...
AfriForum Jeugkongres 2020
Die heel eerste AfriForum Jeugkongres word in 2020 gehou! Wanneer: 23 tot 26 Januarie 2020. Waar:...
#LesufiMoetVal
Ek ondersteun die volgende klagte teen Panyaza Lesufi, LUR van die Gautengse departement van...
Petisie teen Ramotshere Moiloa Plaaslike Munisipaliteit
AfriForum se Zeerust-tak gaan ’n klag teen die Ramotshere Moiloa Plaaslike Munisipaliteit indien...