Header Artwork

Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie  op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.

 

Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.

#StopMetroMagsmisbruik

#StopMetroMagsmisbruik

Klagtekanaal vir wangedrag van metropolisie AfriForum staan tans twee slagoffers van beweerde...

Bestuurslisensies

Bestuurslisensies

AfriForum het in ’n brief aan Fikile Mbalula, die Minister van Vervoer, geëis dat die aanlyn...

Verbod op tabakprodukte

Verbod op tabakprodukte

Die ANC se verbod op tabakprodukte is irrasioneel. Die ondeursigtigheid van die regering in dié...

Van BOER tot BORD

Van BOER tot BORD

Dié projek is geloods om ’n produksielyn wat strek van die vars produk (wat direk van die boer...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN