Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Woensdag 15 Augustus 2018 ’n nuwe tak in Hopetown gestig.
Die takbestuur bestaan uit: Paul van Niekerk (voorsitter), Tom Bissett (ondervoorsitter), Rynier Strydom (tesourier), Christine Blom (sekretaris), en Francois du Toit (plaaslikeregeringsake).
“Die tak is opgewonde om die gemeenskap te die en projekte te begin te verbertering van die demeenskap,” sê Lize-Mari Smit, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Bo-Karoo.