Header Artwork


AfriForum se TEKS-tak het Saterdag 17 Maart 2018 veiligheid tydens die Cansa-aflos by die Highveld Ridge Primary School in Secunda verseker deur voetpatrollies te doen en het ook aan dié geleentheid deelgeneem.
Die buurtwag het die terrein geassesseer en risikopunte geïdentifiseer ten einde ’n gebeurlikheidsplan saam met die brandweer en Langamed op te stel.
Die AfriForum-tak se jeugafdeling het ook een van die lede van AfriForum se veiligheidspan “gearresteer” om geld in te samel – dié “borgtog” het meer as R800 beloop.
Raak betrokke deur “TEKS” te SMS na 45350 (R1).

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN