Header Artwork
AfriForum se Standerton-buurtwag spoor gesteelde voertuig op   

AfriForum se Standerton-buurtwag het op 28 Augustus daarin geslaag om ’n gesteelde voertuig op te spoor.Die voertuig is tydens ’n gesamentlike aksie met die Standerton SAPD opgespoor.

Die voertuig is opgemerk in Mispelstraat in Kosmospark. Die patrolliebeamptes het ondersoek ingestel en die voertuig se besonderhede nagegaan. Daarna is die eienaar in Secunda gekontak en daar is vasgestel dat die voertuig wel gesteel is.

“’n Voertuig soos hierdie kan maklik deur kriminele aangewend word om misdade te pleeg. Ons is bly ons kan gemeenskappe ook op hierdie manier bystaan,” sê Gerhard Moll, leier van die Standerton-buurtwag.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN