Header Artwork
AfriForum se Naboomspruit-tak plant bome

AfriForum se Naboomspruit-tak het onlangs hul deel vir boomplantmaand gedoen deur tien bome in die gemeenskap te plant.

Die tak het die afgelope maand by Mookgophong Primary School, Laerskool Eugene Marais, Euphorbia Christelike Skool, Hoërskool Hans Strijdom, Laerskool Byzonderheid in Roedtan en ook by die NG Gemeente Naboomspruit bome geplant.

“Bome het egter deurlopende sorg nodig om te floreer en die Naboomspruit-tak onderneem om hierdie bome te versorg,” sê Magdel Strauss, AfriForum se distrikskoördineerder vir Limpopo.

Raak betrokke by die AfriForum-tak in Naboomspruit deur jou naam te SMS na 45340 (R1).

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN