Header Artwork

Die AfriForum-takke van Oos-, Wes- en Sentraal-Moot het vandeesweek die bul by die horings gepak om dié areas skoner en veiliger te maak. Tydens die takke se #VegEnBou-week is bome by laerskole geplant en die strate is geverf. Talle slaggate is opgevul en ’n reuse-kameraprojek is bekend gestel om misdaad in die gebied te bekamp. Die gemeenskap se buurtwagte sal ook ’n gebeurlikheidsplan inoefen en ’n bergpatrollie gehou. Saterdag sal ’n spruit ook skoongemaak word om tot ’n gesonder omgewing by te dra.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN