Header Artwork


AfriForum se Hessekwa-tak het ’n finansiële skenking aan die Gaan Groen Knysna-projek gemaak. Dié projek behels die rehabilitasie van dié gewilde toeristedorp deur bome te plant.
Die Hessekwa-tak het AfriForum se nasionale boomplantmaand afgesluit deur drie soorte bome – die waterbessie, Outeniekwageelhout en Kaapse essenhout – in die Pledge Natuurreservaat te plant.

“Ons is trots om by hierdie inisiatief betrokke te wees en hoop dat dié bome sal bydra om Knysna weer tot sy vorige glorie te herstel,” sê Evert Bouwer, AfriForum se takvoorsitter vir die Hessekwa-distrik.

Sluit vandag by AfriForum se Hessekwa-tak aan en maak ’n verskil: SMS “Groen” na 45265 (R1).

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN