Header Artwork


AfriForum is genooi om maandeliks die KwaZulu-Natalse landelike veiligheidskomiteevergaderings by te woon. Dit volg ná die samewerkingsooreenkoms wat met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD in Centurion gesluit is.

“AfriForum stig daagliks buurtwagte en skep platforms om veiligheid in gemeenskappe te bevorder. Ons bied ook verskeie unieke voordele vir ons buurtwagte, maar ons werk word deur vrywilligers gedoen en daarom is dit belangrik om oplossings te vind vir die risiko’s daaraan verbonde,” sê Eugene van Aswegen, AfriForum se provinsiale koördineerder vir KwaZulu-Natal.

AfriForum se veiligheidstrukture word nou amptelik deur die SAPS aanvaar.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN