Header Artwork


Die AfriForum-buurtwagte in Bloemhof, Christiana, Delareyville, Sannieshof, Schweizer-Reneke, Stella en Vryburg het die SAPD die afgelope week bygestaan om onluste wat in Stellaland geheers het hok te slaan en sowel inwoners as eiendomme te beveilig.
Buurtwaglede het lang ure van die dag en nag patrollie gery om orde te help handhaaf.

“Die polisie het nie die mannekrag of toerusting om hierdie skaal van onluste te beheer nie en daarom is gewone burgers se paraatheid belangrik. Ek het groot waardering vir dít wat AfriForum se buurt- en plaaswagte in hul gemeenskappe doen en doen ’n beroep op lede in die onderskeie gemeenskappe om by veiligheidsinisiatiewe in te skakel,” sê Alta Pretorius, AfriForum se streekskoördineerder vir Stellaland.

Raak vandag nog by jou plaaslike AfriForum-buurtwag betrokke: SMS “Buurtwag” na 45340 (R1).

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN