Header Artwork
AfriForum-buurtwagleier in Hartbeesfontein met merietetoekenning vereer

Die AfriForum-buurtwagleier in Hartbeesfontein, Peet Naudé, is vandeesweek met ’n toekenning vir uitmuntende diens wat tot die bevordering van veiligheid in die gemeenskap van Hartbeesfontein gelei het, vereer. Naudé is ’n uitnemende leier wat die buurtwag geïnspireer het om groot hoogtes te bereik. As vlieënier lewer hy ook ’n puik diens met die hommeltuig.

“Ons is baie trots op Naudé en sy buurtwag wat werklik ’n groot verskil in die gemeenskap van Hartbeesfontein maak en wil hom sowel as die buurtwag bedank vir hul onbaatsugtige diens. Naudé en die lede offer baie op om hulle gemeenskap veilig te hou,” sê Alta Pretorius, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Mooirivier-streek.

As jy deel van die buurtwag wil word, SMS “Hartbeesfontein” na 45351.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN