Indien die brandweer nie toegang tot ’n waterpunt het kry nie, beteken dit meestal die verskil tussen lewe en dood.
Die doel van die projek is om –
- die gemeenskap bewus te maak van waar brandkrane in hul omgewing geleë is;
- te verseker dat brandkrane maklik bereikbaar is;
- die mangate skoon te maak sodat dit nie toegeval of vol grond is nie;
- te verseker dat brandkrane in ’n werkende toestand is en daar wel watertoevoer is; en
- toe te sien dat die brandkrane duidelik gemerk is sodat nooddienste dit maklik in die geval van nood kan kry.