AfriForum besoek vandag die Nkungumathe-gemeenskap van Nkandla om met plaaslike leiers en die gemeenskap te vergader oor die burgerregte-organisasie se onlangse hofstryd wat hulle names dié gemeenskap teen die KwaZulu-Natalse onderwysdepartement gewen het. Regter Rashid Vahed het in Julie vanjaar in die hoë hof in Pietermaritzburg in die gemeenskap se guns beslis om die KwaZulu-Natalse onderwysdepartement te dwing om vir hulle ’n skool wat vroeër aan hulle belowe is, te bou.
Soek
Onlangse nuus
- Forum Nuus: Die week se blitsflits
- AfriForum verwelkom rehabilitasie van Vryburg-vullisterrein
- Forum Nuus: Forum Sekuriteit wil veiligheid by skole verseker
- AfriForum se Belfast-tak kies nuwe bestuur
- AfriForum inspekteer Modimolle-rioolaanleg
- AfriForum dien korrupsieklag teen Fikile Mbalula en Departement van Vervoer in
- Tatjana en Bianca in ekstase oor prysgeld en steun van publiek
- Bring jou klein “prins” of “prinsessie” vir kinderboekvoorlesing by die AfriForum Teater
- Nuwe kameras help om Malalane te beveilig
- Stop lisensie-uitbuitery!