Kultuursake
Kultuursake is verantwoordelik vir nasionale strategieontwikkeling, projekte met betrekking tot internasionale skakeling en terreine wat met taal en kultuur verband hou.Onderwys- en leierskapsprojekte
Die jeug is ons toekoms. Toegang tot uitnemende onderrig in Afrikaans binne ’n eie kulturele omgewing is baie belangrik, asook leierskapsontwikkeling van die jeug.
Onderwys onder oë
Onderwys in gesprek
Onderwys in gesprek
Onderwys in aksie
Onderwys in aksie
#LesufiMoetVal
Port Elizabeth-tak kompetisie
#NomineerJouSkool
Gauteng skoleregistrasie 2020
Skoleregistrasie: Wes-Kaap
Skoleveiligheidsgids
#VirSkole
Onderwys kompetisies en skakel aksies
Onderwys kompetisies en skakel aksies
Dink of Sink
Super 12-laerskolesport- en kultuurfees
Oppie Tong Af-redenaarskompetisie
AfriForum Spel-en-speel
Gereelde onderwys navrae
Gereelde onderwys navrae
Nuus en sosiale media
Nuus en sosiale media
Volg ons in die nuus en op sosiale media:
Jeugleierskap-ontwikkeling
Jeugleierskap-ontwikkeling
Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers en ouers te werk om ’n verskil te maak en hoop in skole te skep. Lees meer…
Stop afknouery
Stop afknouery
AfriForum se teenboelieveldtog skep sedert 2017 regoor die land bewustheid en bemagtig laerskoolleerders om teen boelies op te staan en sélf ’n verskil in hul skole te maak. Lees meer…
Besigheids-bytjies
Besigheids-bytjies
AfriForum, AfriForum Onderwys en AfriVriendelik stel bekend: Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie.
Onderwys in aksie
Geen resultate gevind
Die bladsy wat jy aangevra het, kon nie gevind word nie. Probeer jou soektog verfyn, of gebruik die navigasie hierbo om die pos op te spoor.
Blogs
Geen resultate gevind
Die bladsy wat jy aangevra het, kon nie gevind word nie. Probeer jou soektog verfyn, of gebruik die navigasie hierbo om die pos op te spoor.
Nuus
AfriForum se Moot-takke skenk skolehulppakkette aan skole
AfriForum se Moot-, Oos-Moot- en Wes-Moot-tak het sewe skolehulppakkette aan skole in die area...
#AfriForumStaanSaam vir Skole: AfriForum skenk hulppakkette aan 12 skole in Limpopo
Die AfriForum-takke in Limpopo het 12 skolehulppakkette aan skole in die provinsie versprei as...
#AfriForumStaanSaam vir Skole: Mpumalanga-skole ontvang COVID-19-hulp
AfriForum se Mpumalanga-takke het skole in dié provinsie op verskeie maniere bygestaan om hulle te...