Header Artwork
AfriForum stig Pietersburg-tak en buurtwagkomitee

Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Woensdag, 25 September 2019 ’n nuwe tak in Pietersburg, sowel as ’n buurtwagkomitee gestig.

Die bestuurslede is Marius Fourie (voorsitter), Hennie de Vos (ondervoorsitter), Lylani Seitz (sekretaris/tesourier), Leatithia Duvenage (portefeulje: omgewingsake & plaaslike regering), Marco Jansen van Vuuren (portefeulje: jeug), Arnold Smith (portefeulje: veiligheid), Johan Spaumer (buurtwagvoorsitter) en Riaan Jacobs (koördineerder).

“Ons is baie opgewonde oor hierdie dinamiese tak en glo hulle sal in die toekoms baie vermag. AfriForum nooi graag ander strukture uit om in die Pietersburg-omgewing saam te werk,” sê Hillel Coetzer, AfriForum se veiligheidshoof vir die Noordstreek.

Raak vandag by AfriForum betrokke: SMS “Veiligheid” na 45342 (R1).

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN